Ons verwelkom jou om by ons aan te sluit in George vir die 2025 Nasionale Konvensie. Dit begin wanneer jy ’n lewe van geloof in die Here uitleef en Hom dan volg in ’n roeping vol aksie.
Sluit aan in George
By die 2025 Nasionale Konvensie sal die Gideons en Gideonsvroue saamtrek om te kom aanbid en leer, onsself in God se Heilige Woord te wortel en die Heilige Gees toe te laat om ons voor te berei vir die werk wat voorlê. Ervaar al die spesiale oomblikke van die Konvensie wat sommige van jou gunsteling belewenisse in die bediening uitmaak. Die samekoms met mede-lede is beslis 'n bemoedigende tyd vir jou en jou gesin.
Ons sprekers & musikante
Dr. Koos van der Merwe
Bybelboodskapspreker
Stephanie Becknal
Gideonsvroue Internasionale Spreker
Dan Heighway
Internasionale Spreker
Innes en Greta Benade
Sangleiers
Jannie Moolman
Gaskunstenaar
Michael Lindt & Natasha Joubert
Gaskunstenaar
Sheri Singh
Getuienisspreker
Pastoor Rajen Soobramoney
Getuienisspreker
Die program
Middag
Registrasie
Hope Family Church, Ouditorium voorportaal
17:00
Ligte aandete
Hope Family Church, Tent-area
SESSIE 1 (GESAMENTLIK)
Hope Family Church Ouditorium
Aand
18:30
Moderator
Piet Spies, Port Elizabeth
Roep tot orde
Jaco Putter, Nasionale President
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Lieb & Petro Liebenberg
Verwelkoming van Gaste
Piet Spies, voorsitter van die Konvensie reëlingskomitee
Verwelkoming en voorstel van Spesiale Gaste
Jaco Putter, Nasionale President
Gaskunstenaar
Michael Lindt
Nuwe slagspreuk – Die Evangelie is ons missie
Dan Heighway, Internasionale kabinetsverteenwoordiger
Verlossingsgetuienis
Sheri Singh
Bybelboodskap 1
Dr. Koos van der Merwe
Geloof in Aksie in die Internasionale Lande – Gabon & Ghana
Christo Fourie, Streekveldwerker (RFO)
“Met Ons Heer” – Ter Nagedagtenis
Video
20:20
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
20:30
Gideons se Aandbiduur
Hope Gen Hall
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Aandbiduur
Kinderkerk
Ettorina Stoop, Nasionale geestelike leier:
Gideonsvroue
Oggend
07:30
Gideons Oggendtoewyding
Hope Gen Hall
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Oggendtoewyding
Kinderkerk
Ettorina Stoop, Nasionale geestelike leier:
Gideonsvroue
SESSION 2 (GESAMENTLIK)
Hope Family Church Ouditorium
08:15
Moderator
Cobus van den Berg, Krugersdorp
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Robert & Sandra Hector
Nasionale Uitvoerende Direkteursverslag
Leon van der Merwe, Waterkloof
Nasionale Tesouriersverslag
Jaco Grobbelaar, Spitskop
Gideonsvroue Nasionale Presidentsrede
Ané Esterhuizen, Thabazimbi
75 Jaar Viering
Paneelbespreking met voormalige Presidente
Leon van der Merwe, Uitvoerende direkteur
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
09:55
POUSE
Oggendtee
SESSIE 3 (GESAMENTLIK)
Hope Family Church Ouditorium
10:30
Moderator
Cobus van den Berg, Krugersdorp
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Bybelboodskap 2
Dr. Koos van der Merwe
Nasionale Presidentsrede
Jaco Putter, Vryburg
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
11:20
POUSE
11:50
SESSIE 4 (AFSONDERLIK)
Hope Family Church Ouditorium
Moderator
Paul Smuts, Mossel Bay
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Riaan Stoop & Pieter Cillie
Getuienis KZN Internasionale Bybelblitz
Pierre le Grange, Internasionale trustee
Geloof in Aksie deur die
Bybelverspreidingsprogram
André du Plessis, Internasionale visepresident
Getuienis Internasionale Bybelblitz -
Madagascar
AJ Wohlfahrt, Krugersdorp
Geloof in Aksie deur die
Lidmaatskapsprogram
Erik Oosthuizen, Streekleier, streek 4
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
13:10
POUSE
Middagete (Tent-area)
11:40
SESSIE 4 (AFSONDERLIK)
Hope Family Church Kinderkerk
Moderator
Petro Vermeulen, Streekleier, streek 2
Roep tot orde en verwelkoming van
spesiale gaste
Ané Esterhuizen, Nasionale president:
Gideonsvroue
Skriflesing en Gebed
Lorayne Viljoen, Mosselbaai
Lof en Aanbidding
Michael Lindt
Eerste maal bywoning
Marguerite Luttig, Streekleier, streek 1
Aanmoediging
Dan Heighway, Gideons Internasionale
verteenwoordiger
Geloof in aksie as Gideonsvroue
Stephanie Becknal, Internasionale
Gideonsvroue verteenwoordiger
Geloof in aksie deur die
Leierskapsreis
Sunette le Grange, Mosselbaai
Ruth Thomas, Maskam
Monica Cloete, Swellendam
Sarieta Wentzel, Streekleier, streek 3
Geloof in Aksie deur blymoedig te Gee
Lida Greyling, Nasionale
Bybelplasingsprogramkoördineerder
CD100GIFT koeverte
Esta Putter, Nasionale tesourier/sekretaris
Lofprysing en aanbidding
Michael Lindt
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
13:20
POUSE
Middagete
Middag
14:10
SESSIE 5 (AFSONDERLIK)
Hope Family Church Ouditorium
Moderator
Gerhard Kitching, Queenstown
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Deon du Pisanie & Francois Möller
Getuienis
Tim Biggs, Kaapstad-Suid
Wees ’n Gideon van die Boek
Rudi Claassen, Durbanville
Geloof in Aksie deur die Geloofsfonds /
Vriende van Gideons
Jaco Putter, Nasionale President
Geloof in Aksie in die Internasionale
Lande – Zambië
Eugene Pienaar, Streekveldwerker (RFO)
POUSE / Strek bene
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Getuienis
Daniele Olivier
Geloof in Aksie deur die Kerkprogram Lidmaatskapsprogram
Dan Heighway, Internasionale kabinetsverteenwoordiger
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
15:55
POUSE
14:00
SESSIE 5 (AFSONDERLIK)
Hope Family Church Kinderkerk
Moderator
Ané Esterhuizen, Nasionale president: Gideonsvroue
Lofprysing & Aanbidding
Michael Lindt
Skriflesing & Gebed
Sonna Kitching, Area Leader, Karoo
Marianne Spies, Assistent lidmaatskap
streekprogramleier, streek 1
Geloof in aksie – Om hindernisse te oorkom
Stephanie Becknal, Internasionale
Gideonsvroue verteenwoordiger
Sake Voortspruitend & Nuwe Sake
Ané Esterhuizen, Thabazimbi
Goedkeuring van Notule 2024 Gideonsvroue
Besigheidssessie
Esta Putter, National Secretary/Treasurer:
Gideonsvroue
Toewydingsboodskap & Gebed
Ettorina Stoop, Nasionale geestelike leier:
Gideonsvroue
Verslag van die Geloofsbriefkomitee
Wessel Oosthuizen, Voorsitter
Instruksies vir stemgeregtigdes
Lukas Swart, Voorsitter van die
tellerkomitee
Instruksies oor diegene wat herverkiesbaar is
Corné de Jager, Nasionale Visepresident
Verkiesings
Corné de Jager, Nasionale Visepresident
Toewyding van Nuutverkose Raad
Stephanie Becknal, Internasionale
verteenwoordiger
Aankondigings
Moderator
16:00
Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier: Gideonsvroue
Aand
SESSIE 6 Leraarswaarderinsgeleentheid
Glenwood High School
18:30
Moderator
Corné de Jager, Nasionale Visepresident
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Verwelkoming van Leraars & Spesiale gaste
Jaco Putter, Nasionale President
Voorgereg
Gideonsvroue Hoogtepunte
Stephanie Becknal, Internasionale Gideonsvroue kabinetsverteenwoordiger
Hoofgereg & Nagereg
Gaskunstenaar
Jannie Moolman
Verlossingsgetuienis
Rajen Soobramoney
‘n Unieke vennootskap – Die Gideons en Die Kerk
Dan Heighway, Internasionale kabinetsverteenwoordiger
Gebed vir Leraars
Jaco Putter, Vryburg
Instruksies en Offergawe
Jaco Grobbelaar, Nasionale tesourier
Offergawe
Gaskunstenaar
Jannie Moolman
21:30
Slotgebed
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
21:30
Gideons se Aandbiduur
Hope Gen Hall
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Aandbiduur
Kinderkerk
Ettorina Stoop, Nasionale geestelike leier:
Gideonsvroue
Oggend
07:30
Gideons Oggendtoewyding
Hope Gen Hall
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Gideonsvroue Oggendtoewyding
Kinderkerk
Ettorina Stoop, Nasionale geestelike leier:
Gideonsvroue
SESSIE 7 (GESAMENTLIK)
Hope Family Church Ouditorium
08:30
Moderator
Ben Jacobs, Swellendam
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Timothee and Marguerite Kolela
Bybelboodskap 3
Dr. Koos van der Merwe
Medewerkers vir diens
Dan Heighway, Internasionale kabinetsverteenwoordiger
Conversations
Video
Geloof in Aksie deur die Gebeds- en Persoonlikegetuienisprogram
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Uitnodiging 2026 Nasionale Konvensie
Video
09:55
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
POUSE
Oggendtee
10:30
SESSIE 8 (AFSONDERLIK)
BESIGHEIDSSESSIE
Hope Family Church Ouditorium
Moderator
Jaco Putter, Nasionale President
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Toewyding en Gebed vir Verkiesing
Gerdus Wilcocks, Nasionale geestelike leier
Besigheidssessie
Sien aparte agenda
Verkiesings
Sien aparte agenda
Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier: Gideonsvroue
13:30
POUSE
Middagete
11:00
SESSIE 8 (AFSONDERLIK)
NOENMAAL
NG Kerk Bergsig
Moderator
Anita de Jager, Bethlehem
Lofprysing & Aanbidding
Michael Lindt
Skriflesing & Gebed
Isabel Grobler, Overstrand
Winnie Grové, Suid-Skiereiland
NOENMAAL Voorgereg bedien
Gaskunstenaar
Natasha Joubert
Getuienis
Dawie Crous & Daniela von Zeuner
“The Missing Ingredient”
Jenny Smuts, Streekprogramleier
streekprogramleier, streek 1
Elda Crous, Mosselbaai
Geloof in aksie deur jou ervarings
te deel
Ané Esterhuizen se terugvoer oor die
Presidentekonferensie en Internasionale
Konvensie
NOENMAAL Hoofgereg en Nagereg
Getuienis
Wanda Klaassen, Port Elizabeth
Geloof in aksie deur ons diens
Stephanie Becknal, Internasionale
verteenwoordiger
Lofprysing & Aanbidding
Michael Lindt
13:30
Aankondigings en Slotgebed
Moderator
Middag
SESSIE 9 (AFSONDERLIK)
Hope Family Church Ouditorium
14:30
Voortsetting van Verkiesings (indien nodig)
15:30
Afsluiting van Besigheissessie
Nuutverkose geestelike leier
POUSE
Middagtee
SESSIE 10 (GESAMENTLIK)
Hope Family Church Ouditorium
16:00
Moderator
Pierre le Grange, Internasionale trustee
Lof en Aanbidding
Innes & Greta Benadé
Skriflesing en Gebed
Tertius & Laetitia Janse van Rensburg
Jeugprogram
Offergawe
Mini-konsert
Innes & Greta Benadé
Erkenning van Uittredende Nasionale Raadslede Instelling van Nuutverkose Gideons & Gideonsvroue Nasionale Rade 2025/2026
Kobus Geldenhuys, Voormalige nasionale president
Uitnodiging 2027 Nasionale Konvensie
Carl Visagie, Streekleier, streek 3
Erkennings
Corné de Jager, Bethlehem
17:40
Aankondigings en Slotgebed
Nuutverkose geestelike leier
Samesyn & Roomys
Maak n verskil
Ons het jou hulp nodig om
36 700
Testaments
na Rwanda toe te stuur
Kom wees deel van hierdie ewige belegging in God se Koninkryk. Ons hoofdoel is om ander na Christus te lei deur persoonlike getuienis en die strategiese plasing van die Woord van God.
2024 HOOGTEPUNTE
Gemeenskap
Gemeenskap met ander lede wat vashou aan die Woord van Lewe, om die lig van Jesus Christus te skyn in 'n wêreld wat krom en skeef is.
Aanbidding
Aanbidding vorm deel van die kern van die Christelike geloof. Dit verteenwoordig 'n heilige en intieme verbintenis tussen gelowiges en hulle Skepper.
Jeugprogram
Binne die konteks van Christenskap is die jeugprogram 'n lewendige en noodsaaklike manier om die volgende generasie van gelowiges te koester.
Getuienis
Hierdie wil jy nie mis nie: die persoonlike getuienis van hoe die krag van God se Woord, lewens vir ewig verander het.